+14

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gerhardus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Goeiekoop lekker bly met als wat jy nodig het. Baie lekker gebly. Kamer is baie gerieflik. Braaiplek is lekker onder 'n groot skaduwee boom. Met die boom op die stoep is dit altyd lekker koel. Huis en area is baie privaat en stil. Huis is naby aan Spar en die bakkery.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna-mare D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Baie netjies en gasvry. Alles was baie gerieflik vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2026

Skoon en waarde vir jou geld. N klein juweel in n klein dorpie. Pragtig skoon en goeie atmosfeer. Goeie oornag opsie oppad na Etosha. Absoluut aan te beveel. Waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Perfekte oornag blyplekkie. Ons het verskriklik lekker by Caputzy gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Pragtig, gemaklik en met alles wat mens nodig het. Na 'n week van kamp in die Namib woestyn was Caputzy vir ons 'n welkome oase. Die kamers is netjies en pragtig ingerig met alles wat mens moontlik kon nodig hê. Die gashere is baie vriendelik en behulpsaam en ek sal Caputzy definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jakomien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Meester Avenue, Outjo, Namibia, Kunene

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44b158287998a5e225c9a0d2be755f0e6d6d33ff6338545c382158e7380472c2e257b4668e3a602df79a7cb74fc125a2d980?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 17 Meester Avenue Outjo Kunene 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -20.103948180433 16.152118637234
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang