Coastal Luxury

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Coenrie S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Lekker. Dit was heerlik om in hierdie lekker luukse woonstel te bly. Dorette het alles maklik gemaak, en daar was absolutely geen issue nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taresa J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Luxurious and platinum value. It was truly exceptional. Not only the accommodation, but all the crockery, cutlery and house necessities from table cloths, candle holders, place mats, platters of all types were mind-blowing. It was an exceptional surprise to see to what extent the apartment was prepared. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Just perfect, no negative comments. Will definitely recommend this lil gem. Incredible! The host was super friendly and kind. Spacious apartment that meets your every need. Everything was on point. Amazing views and especially beautiful sunsets. Spa on the ground floor added to a relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Baie lekker, netjies uitsig oor see prentjie mooi. Ek beveel die eenheid aan. Dit is baie netjies, veilig en het alles wat nodig is. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Safia E
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Lovely stay. Spacious, beautiful views and very safe. Close to the beach and shops. The apartment has everything you could want, and Dorette was lovely and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Coastal Luxury
Thanks Safia, you're welcome anytime!

Ricardo Y
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Excellent. Lekker stil area, baie nice waarde vir geld. Sal weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abe P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Besonders lekker en 'n moet om terug te gaan! Ons is met 'n baie vriendelike ontvangs verwelkom en rondgewys. Die naweek was besonders kort, maar ons het elke oomblik daarvan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2025

Sal nie weer hier bespreek nie. Plek is skoon en uitstekend toegerus. Dorette is ’n goeie gasvrou. Die afstand vanaf waar jy jou kar parkeer tot by die hysbak is te ver, en ons moes elke keer met kruideniersware in ’n ysige koue wind stap van die parkering na die gebou se deur om by die hysbak uit te kom. Ons kon gereeld nie die sekuriteitswag in sy kantoortjie op die grondvloer kry nie, nadat die eienaar ons ingelig het dat ons die toegangs-“chips” moes gaan verander by sy kantoor. Wanneer sekuriteits-“chips” verander tydens verblyf, voel ons dit is die verhuurder se plig om dit uit te sorteer — nie die webtuiste se huurders se verantwoordelikheid nie. Die woonstel se balkon kyk op werkende hysbakke, en dit was vir ons ’n groot nee. ’n Mens kry nie die gevoel van privaatheid op daardie balkon nie. Die woonstel is nie geskik vir twee paartjies nie, want een badkamer het slegs ’n bad in.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0
Dorette
Coastal Luxury
Dankie vir die terugvoer en dat julle die netheid en toerusting van die eenheid waardeer het. Ongelukkig is daar geen beheer oor die wind in die parkeergarage of die gebou se uitleg nie. Die afstand van die motor tot by die hysbak is ongeveer 18 meter, en rolstoele of waentjies is beskikbaar op navraag. Alle foto’s en beskrywings word volledig op die webtuiste aangedui, en gaste maak hul keuses op grond daarvan. Opgraderings van sekuriteit en tegnologie vind slegs sporadies plaas (ongeveer een keer elke vyf jaar), en word deur die kompleksbestuur bepaal. Ek probeer altyd vroegtydig kommunikeer waar moontlik. Dis in die belang van die eienaars en gaste om toegang te vergemaklik, maar streng kontroles te hê. Soos julle kon sien, het hul dadelik opgetel dat julle by ingang uitry i.p.v. die aangewese EXIT. Soos genoem in my verduideliking tydens julle verblyf, dink ek nie julle verstaan die hele proses nie, maar maak aannames. Probeer volgende keer alles op die beskrywing lees en maak julle keuse daarvolgens. Dankie vir die kompliment oor my gasvryheid, want die diens en gemak van elke gas is my prioriteit!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dorette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kruger Street, 1201 Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88439871a039c93ccac42ece952a0d51af84d1831612de15dfdc2b0c300af278e3a46955d8c5e0cd14ad90643144199d02a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 9 Kruger Street, 1201 Hibernian Towers Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114171811063 18.822659254074
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang