Cozumel 213

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Annemarie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Gerieflik met pragtige uitsig. So lekker om in 'n plekkie te bly wat skoon, netjies en gerieflik is. Die eenheid is baie goed ingerig. Die badkamers en die kombuis het alles wat jy mag nodig kry. Ongelukkig het ons nie strandhanddoeke ingepak nie, dit sou 'n bonus wees as dit ook voorsien kon wees. Die WiFi het ongelukkig nie baie goed gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corrie
Cozumel 213
Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Ons verskaf 'n na-ure nommer vir enige probleme, maar partykeer is die opvangs vir die WiFi sleg. Hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom hier in Umdloti.

Patrick B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Excellent value for money! Our stay was excellent. The place was clean, neat and very comfortable. Super close to everything you need, shops, restaurants and of course right at the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meleece V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Awesome! The stay was great; everything was available, which made it feel like home. The view was everything, especially watching the sun rise. I will definitely stay in this unit again for its cleanliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corrie
Cozumel 213
Thank you for a lovely review. We are really glad that you had a wonderfully relaxing time in Umdloti. Looking forward to welcoming you back to Umdloti in the future.

Anton C J L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Pragtige plekkie met mooi uitsig oor die see. Verblyf was great. Uitsig asemrowend. Net 'n groot probleem met die ape. Kan nie 'n deur oophou nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corrie
Cozumel 213
Ons is bly dat u die verblyf hier in Umdloti geniet het. Die ape is natuurlik oulik, maar mens moet maar 'n oog vir hulle oophou, en dit help beslis om nie kos uit te laat sodat hulle dit kan sien nie. Sien uit daarna om u in die toekoms terug te verwelkom.

Floris S
Kort verblyf
4.6
Mei 2025

Vir die tarief is daar beter opsies in Ballito. Die wasbakke in beide badkamers het nie warm water nie. Storte se hitte instelling kan nie gereguleer word nie. Hou alles toe, apies is baie lastig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Corrie
Cozumel 213
Middag Floris. Ons verskaf 'n na-ure nommer indien u probleme in die eenheid sou ondervind. Ek sal die probleem met die warm water onder huishouding se aandag bring, jammer vir enige ongerief. Ja, die apies is lastig en mens moet maar 'n ogie hou wanneer mens in die eenheid is, want hulle is altyd op die uitkyk vir iets om te eet.

Irene B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2025

Comfortable unit with beautiful views. Very relaxing, beautiful views, bonus is the Umhlodi tidal pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Corrie
Cozumel 213
Glad you enjoyed your stay and that you had a relaxing stay. Look forward to welcoming you back to Umdloti in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 73

Resensies 256

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7faa6f7ad5a6d92001ed26398f1796c81fe87a5997519a57cb11217e0a517bd0d0e932a0b2dbd12d0f07c88dadb79ada0969?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 North Beach-weg 33 Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.663973048182 31.122646701189
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang