De Vos Motor Inn

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gail G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Will do it again. Impressive. Clean. Quiet. Beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
De Vos Motor Inn
Baie dankie vir u terugvoer. Dit was 'n voorreg om u te huisves. Vriendelike groete Estelle Victor

Wilhelm S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

De Vos was a good place for our overnight stay. Perfect place to rest after a long drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
De Vos Motor Inn
Baie dankie vir u terugvoering. Dit was 'n voorreg om u te huisves. Vriendelike groete Estelle Victor

Jaco N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly en geslaap. Baie lekker gebly. Net reg vir twee mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
De Vos Motor Inn
Baie dankie vir u terugvoer. Dit was 'n voorreg om u te huisves. Vriendelike groete, Estelle Victor

Corma M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Het voldoen aan ons verwagting. Goeie nagrus gehad. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
De Vos Motor Inn
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer julle ondersteuning regtig baie! Vriendelike groete Estelle Victor

Frankie E S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Restful and comfortable overnight stay. Lovely comfortable room with everything I needed for my overnight stay. Hot water for the shower. Very secure and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
De Vos Motor Inn
Baie dankie vir u terugvoer. Dit was 'n voorreg om u te huisves. Vriendelike groete, Estelle Victor

Danelle K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Quick and comfortable stop over stay! It was clean, comfortable and just what I needed for the night. Easy to find and to check in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
De Vos Motor Inn
Baie dankie vir u terugvoer. Dit was 'n voorreg om u te huisves. Vriendelike groete, Estelle Victor

Rikus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Vinnige oornag in Riversal om deel te neem aan die UTSB. Heerlik gebly, en groot dat daar 'n garage is vir motor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Estelle
De Vos Motor Inn
Baie dankie, julle sal altyd weer welkom wees. Vriendelike groete

Dick V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rustige, veilige oornag plekkie. Kamer was besonder skoon en netjies. Verblyf vir een nag was baie goed en rustig, en motor veilig in motorhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Estelle
De Vos Motor Inn
Baie dankie vir u terugvoer. Dit was 'n voorreg om u te huisves. Hoe kan ons verbeter t.o.v. waarde vir geld? Vriendelike groete Estelle Victor

Rona D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Kon lekker ontspan. Rustige omgewing. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Estelle
De Vos Motor Inn
Baie dankie vir u terugvoer. Dit was 'n voorreg om u te huisves. Vriendelike groete Estelle Victor

Goolam J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2025

Kan verbeter. Het verdwaal. Plek onbekend aan selfs plaaslike mense. Ja/Nee. Netjies. Nie seker of die perseel gereeld gestof word nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Estelle
De Vos Motor Inn
Ons stuur gewoonlik 'n pin location, maar u het nie WhatsApp nie, so ons is jammer dat u verdwaal het. Ja, De Vos Motor Inn is baie nuut, so nog onbekend. Jammer dat u voel ons stof nie af nie, die wind het baie gewaai en stof het seker onder deur die deur ingewaai. Dankie vir u terugvoer. Vriendelike groete, Estelle Victor

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 De Vos, Riversdale, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe38d391d4b28c3d1cd86f610dbfc1937aa2f2b86baaf0f7a2ccf46efceaa6514d36e1cc3c5e256612ffded6db26111f19d1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 1 De Vos Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.089385946119 21.250074836076
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang