+105
Gastehuis in Potchefstroom

Die Opstal Gastekamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 Neethling street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Die Opstal Gastekamers is geleë in die voorstad Baillie Park, naby die sentrum van Potchefstroom sowel as die Mooirivier Mall.

Die gastehuis bestaan uit 15 gastekamers. Hierdie eenhede is in 'n aparte deel van die hoofhuis geleë. Elke kamer bied slaapplek vir 2 of 4 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad. Geriewe in die kamer sluit in 'n TV met DStv-kanale, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis bied gratis WiFi en veilige parkering.

Die gastehuis is 4 km vanaf The Bult-sakesentrum geleë. Dit is ook binne loopafstand van Baillie Park Spar en koffiewinkels.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 279 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karna F
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker geslaap, baie dankie. Ons het baie lekker gebly - die kamers is mooi nuut oorgedoen, skoon en ons het veilig en lekker geslaap.
Mrt 2026
Daleen J
Gesin met tieners
5.0
Ek sal Die Opstal Gastekamers definitief aanbeveel. Ons was baie vriendelik ontvang. Die kamers is ruim en skoon en beskik oor alles wat 'n mens nodig...
Sien meer
Mrt 2026
Martha B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekkend. Ja ons het die webtuiste gebruik en was baie tevrede die verblyf by Die Opstal.
Mrt 2026
Miri V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, heerlik, skoon en baie welkom gevoel. Ons het baie lekker gebly. Heerlik geslaap. Skuifdeur moet net na gekyk word. Sal enige tyd weer daar bl...
Sien meer
Feb 2026
Adelene N
Gesin met tieners
5.0
Lekker! Die eenheid was skoon en netjies! Dit is ook naby Mooirivier Mall en die Universiteit.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 577

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 24 Neethling street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Die Opstal Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

24 Neethling street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4bb1ab41ba59603c6381c1dcaf81354c34ce73da109bba8e3be8619b00e1afc7a7526fa191e69e9c7a6dc2de51ef73b1c18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 279 5 1 5 24 Neethling street Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.713468232985 27.112521457672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang