+35

Garden Suite Montagu

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Muller Street, Badshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Montagu Garden Suite is 'n elegante selfsorg-suite net buite Montagu, naby plaaslike geriewe. Gaste word begroet deur die vriendelike gasheer, 'n afgetrede onderwyser, wat hulle die suite en die tuin sal wys, en nabygeleë aktiwiteite soos warmwaterbronne, kunsgalerye, bergwandelings en plaaslike restaurante sal verduidelik.

Die suite is omring deur berge en gebad in Montagu se natuurlike lig, bekend deur plaaslike kunstenaars. Gaste kan plaaslike muskadel geniet, gepaar met biltong, neute en plaaslik vervaardigde kaas, alles beskikbaar by die Cape Dry Farm Stall, minder as 3 minute weg. Besoekers kan ook plaaslike wyne, brandewyn, Fynbos-jenewer, Karoo-lam, plaasgebak, konfyt en gedroogde vrugteprodukte besigtig.

Die lugtige suite is gemeubileer met 1 koningingrootte bed en 1 enkelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Dit bied slaapplek vir 1 of 2 gaste, met die enkelbed geskik vir 'n kind of grootouer. Die suite sluit ruim kasruimte, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Skuifdeure maak oop na 'n privaat patio met 'n piekniektafel en 'n braai in die tuin.

Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

'n Verblyf by Garden Suite bied rustigheid, 'n verbintenis met die natuur en outydse sjarme. Die suite sluit nie 'n TV of mikrogolfoond in nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Rinalda D
5.0
Baie mooi, gemaklike en veilige verblyf. Baie lekker, baie gasvryheid, rustig en alles wat nodig is.
Jun 2024
Denise V
Saam met vriende
4.8
Advertised as B & B, but no breakfast; therefore, the extras are a good idea. Good, but a toaster and microwave would have been a good ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Elsje L
Saam met lewensmaat
4.6
Sal weer gaan kuier! Baie lekker, rustig en netjies. Was baie vriendelik ontvang.
Des 2024
Harald M
4.6
Peaceful place. Very quiet place outside of Montagu - you need a car. Very friendly and helpful owner. Safe parking behind gate. Would ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Lesley I
4.0
Easy comfortable stay. Very comfortable, quiet, and convenient. Friendly, helpful owner! A microwave would be a good idea.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Terence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8 Muller Street, Badshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Garden Suite Montagu het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Muller Street, Badshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e3832e0f0339ae9bd3e63395a817e779a470e1985de390d4e9f7eee6b14bc7e4e6b8dcf8d6104a9d672ddf196f382861339?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 8 Muller Street Badshoogte 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.7687939 20.1277305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang