+21

Gatsby Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 245 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gatsby Suite is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Die Boord, Stellenbosch. Dit is 'n ideale opsie vir diegene wat 'n rustige toevlugsoord soek.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en en suite-badkamer. Die slaaparea is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer toegerus is met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en wasmasjien insluit. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die eenheid maak oop op 'n oulike balkon met sitplek buite. Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel, met maklike toegang tot nabygeleë geriewe, insluitend winkelsentrums en mediese geriewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tamara B
Saam met lewensmaat
5.0
Convenient, comfortable and extremely well run. Loved our stay. Antoinette is extremely helpful and accommodating. The room was charmin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Brigitte M
5.0
Beste tyd wat ons sal onthou. Dit was 'n wonderlike tyd by die Gatsby! Die eienaar was ongelooflik behulpsaam en het seker gemaak dat ek en my dogter ...
Sien meer
Apr 2025
Sisamkele M
Besigheidsreis
4.8
Felt like an idyllic Parisian escape. I enjoyed it. I was freaked out when the iron wasn't there, but it was explained to me that it wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Rina V
Saam met lewensmaat
4.8
Aangenaam. Ons het baie lekker gebly. Die plek is netjies en die gasvrou vriendelik en behulpsaam. Ek sal graag in die somer weer wil gaan om die heer...
Sien meer
Jun 2025
Marne B
Saam met lewensmaat
4.8
Sal definitief weer hier bly as ek in Stellenbosch kom! Pragtige plek, lekker ruim, skoon lakens, moerkoffie en alles waaraan ek moontlik sou kon dink...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 91

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 27 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gatsby Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 245
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 245
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 245
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f39686e88674d0fa302752efe663f511071bf3a81d39849d9fe5ca9cb81049bb009333571a6e7521fd932c9fc4d3d61ff41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 245 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 27 Lovell Avenue Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9477667 18.8469217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang