+36

Golfer's Paradise

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Paradise Street, Langebaan County Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Golfer's Paradise is geleë in die gesogte Langebaan Country Estate en bied moderne akkommodasie, ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende.

Die ruim huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, elk gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Die kamers beskik oor en suite-badkamers met 'n stort en toilet, terwyl 'n gastetoilet beskikbaar is vir ekstra gerief. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetarea met 'n tafel en stoele, en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste het toegang tot gratis WiFi regdeur die huis.

Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio, kompleet met 'n braai-area en 'n borrelbad. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, bied die huis direkte toegang tot die uitgebreide gholfbaan, terwyl Langebaan-strand 2 km weg is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Ligging

  • 8 Paradise Street, Langebaan County Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Paradise Street, Langebaan County Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f300853f404ac51f35149b59802fe5fff55b7daa72ef6c49706fa216ca172aa5ac9a92c0cd0c2165d25c1ee72f0538a995d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 6) 8 Paradise Street Langebaan County Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0773718 18.0471934
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang