+81

Harbours Edge Penthouse

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2026 tot 19 Jan 2026.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Hospital Street, Harbours Edge, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 300 R5 355 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Harbours Edge Penthouse is 'n pragtig ingerigte selfsorg-vakansiewoonstel, geleë in 'n veilige gebou in De Waterkant, Kaapstad. Dit is 'n ideale tuisbasis vir vriende, familie of sakereisigers vanwaar hulle hierdie lewendige stad kan verken en geniet.

Hierdie dubbelverdieping-dakwoonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet met 'n bidet. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV en 'n kaggel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n balkon met 'n buite-eetarea en 'n gasbraai geniet, asook 'n dakterras met 'n borrelbad, buitesitplek en ongerepte uitsigte oor die omgewing. Die gebou spog met 'n gemeenskaplike swembad, 24-uur-sekuriteit en veilige parkering. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 21 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die CTICC, V&A Waterfront, DHL-stadion en Lion's Head-staproete.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perch Short
Stays

Eiendomme 100+

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 10 Hospital Street, Harbours Edge, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 300
R 6 300 R 5 355
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R6 300
R 6 300 R 5 355
per nag, vir 6 mense
Vanaf R6 300
R 6 300 R 5 355
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Hospital Street, Harbours Edge, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdaf7d18cbb4497216d29606b068d6fe1c2383827295f8463e6ce24c940e446b33b61198f362451eac5338503c05a65883dea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 300 nouVanaf R5 355 per nag, vir 6 mense 10 Hospital Street Harbours Edge 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.9149609 18.4210699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang