Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 199 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Skoon en veilig. Waarde vir geld en baie skoon en netjies. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robyn
Heritage House Self Catering Cottages and Rooms
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete, Robyn Learmonth

Mandy M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Peaceful. The owners are friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie S
1 nag
5.0
Okt 2025

Ontspanne en rustig. Ons het een aand oorgebly. Ons gasvrou is 'n dierbare en vriendelike mens wat seker gemaak het dat ons hartlik ontvang is en alles het wat nodig is. Ons het in Zebra oorgebly. 'n Lieflike selfsorg eenheid. Mens kan ook rustig in die tuin sit en ontspan met 'n pragtige uitsig oor die omringende berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robyn
Heritage House Self Catering Cottages and Rooms
Baie dankie vir jou mooi woorde, Kobie. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom. Vriendelike groete, Robyn en Brian Learmonth

Suzette R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Heerlike rustig. Ons kon 'n heerlike stil nagrus geniet na 'n baie lang dag. Dit was soos 'n huis weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Good value for money. Very pleasant, quiet and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
Lang verblyf
5.0
Sep 2025

The lovely hosts make you feel very welcome. My stay was absolutely fabulous, I hope to go again next year!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Just for fun. Was ons 3de keer by HH. Heerlike verblyf met alles wat ons nodig gehad het. Snoesige beddens met elektriese komberse was 'n wenner, want dit was bitter koud buite. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker gemaklik en skoon. Was baie nice en skoon. Plekkie is lekker sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 199

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Long Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4MWU4MzVmLTU3NzMtNDA3Zi1hNDI2LThlMTkyNmE4NGJhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 199 5 1 5 1 Long Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.087398885447 21.261355423279
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang