Hide Away
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lady Loch Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hide Away is 'n lieflike huis in Wellington wat gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied, ideaal vir 'n klein gesin, twee paartjies of 'n hegte groep vriende. Daarbenewens beskik die eiendom oor 'n funksionele werkruimte wat ook in die behoeftes van sakereisigers voorsien.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek.
Gaste kan geniet van oorgenoeg parkeerplek van die straat af, gratis vesel-WiFi en 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe.
Daar is 'n omsetter om die WiFi en TV aan te hou tydens beurtkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lady Loch Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink Hide Away het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lady Loch Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang