Himmelblau Boutique Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Breda Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Himmelblau Boutique Bed and Breakfast is 'n klein en privaat B&B met baie karakter. Die opgeknapte Victoriaanse huis is in Oranjezicht in Kaapstad en bied 3 unieke gastekamers.
Elke gastekamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, sy eie badkamer, 'n privaat stoep en 'n buitestort.
Die B&B bied gerieflike en ruim sitareas, 'n sondek en 'n sonverhitte swembad vir die warm somersdae. Gratis WiFi is beskikbaar en privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Daar is ook tafeltennis, 'n veerpyltjiebord, wasgoed- en strykdienste, 'n pendeldiens en verhitting.
Die ligging bied maklike toegang tot verskeie besienswaardighede in Kaapstad. Kaapstad Internasionale Lughawe is 20 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 35 Breda Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Breda Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang