+26

Hippie Lodge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Rooiberg Thabazimbi Road, Mabalingwe nature reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R4 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hippie Lodge bied gemaklike selfsorgverblyf weggesteek in die bosveld binne die Mabalingwe Natuurreservaat. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek aangesien die reservaat vrylopende wildlewe het wat amper altyd die lodge besoek.

Hippie Lodge kan tot 8 volwassenes akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers, 4 badkamers sowel as 'n gastetoilet. Die hoofhuis bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkamers, die kombuis, opwasarea, sitkamer en eetkamer. Die derde en vierde slaapkamers is in 2 aparte chalets, elk met hul eie en suite-badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar in die opwasarea. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Aangrensend aan die eetkamer is daar 'n sitkamer met gemaklike sitplek. Elk van die chalets het 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe.

Deur die stapeldeure is daar 'n oordekte patio met 'n buite-eetkamertafel en 'n ingeboude braai. Daarbenewens is daar 'n pizza-oond buite, 'n plonspoel waar gaste kan afkoel en 'n boma waar almal saans kan bymekaarkom.

Die hoofhuis het 'n omsetter en kan jou verblyf meer gemaklik maak deur ligte aan te hou, asook die Wi-Fi, TV met DStv Premium, yskaste en 'n paar proppe om jou selfone en rekenaar te laai.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chloe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R516 Rooiberg Thabazimbi Road, Mabalingwe nature reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Hippie Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 950
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 950
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Rooiberg Thabazimbi Road, Mabalingwe nature reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71430e5f8137a8e6cbfc76ff140b7f2491aa3d9ad5bfb43b0a865beac0e1c362d9fc9bcac10a4b838f593516458236173e1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 R516 Rooiberg Thabazimbi Road Mabalingwe nature reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.824947565641 28.066024635582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang