Just A Bed Family Room

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janeke B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Netjies, waarde vir geld. Baie lekker gebly, dankie. Baie oulike plekkie vir oornag as 'n gesin van 4.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Die perfekte oornag-plek. 'n Baie gerieflike, netjiese en veilige oornag-plek. Binne 5 min stapafstand van 'n Spar en ander restaurante met veilige parkering vir jou voertuig. Ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alichia V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Skoon, netjies, goeie kommunikasie. Goeie ligging - baie sentraal, netjies, skoon en veilig. Maar die verkeer op die besige straat kan ligte slapers steur. Goeie waarde vir geld, ek sal weer hier bly en oorpluisies saamvat vir sussie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna O
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Het lekker gebly. Ons het die slaapplek net as oornagverblyf gebruik. Het aan al ons verwagtinge voldoen. Gasvrou en besprekingsagent baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan V
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Nov 2025

Perfek vir oornag. Dit is 'n goeie plek vir 1 aand se oorslaap as jy ver reis. Slegs plek vir 1 voertuig in die motorhuis, maar nie plek vir 'n trailer nie. Die eienaar het darem 'n buurman gevra of ons die kar in hul erf kan parkeer. Baie vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Esau R
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2025

Okay. Okay. Was just because the town we travelled to doesn't have any guesthouses.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

John Henry S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly, groot leefarea. Baie vriendelik ontvang deur Zelda en moet ook sê dat sy baie hulpvaardig was. Sal net voorstel vir 'n tafeltjie in die badkamer om goed op te pak. WiFi sou ook handig wees, veral as jy nie jou eie het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudie
Just A Bed Family Room
Hallo, baie dankie vir die terugvoer. Ons WiFi is pas geïnstalleer en sal ‘n plan maak vir ‘n neersit plekkie! Goeie voorstel!

Jp F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Perfect overnight stay. Perfect. Would have enjoyed a bit more privacy regarding the bathroom, otherwise perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Gerieflik en skoon. Heel gemaklik en tuis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Claudie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 100

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa899c57c28442496ef0885b713c4ef04067dcff5c6fbe514647968e57e98f5dd2e67ea2b0728c375d60020879ecf8894de90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense 10 5 1 5 61 Caledon Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.250013740412 24.532069892386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang