+51
Lodge in Dullstroom

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Adri W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Gerieflike blyplek in 'n pragtige omgewing. Dit is 'n pragtige lodge waar mens alles het wat nodig is vir 'n gerieflike rus. Mens kan uit jou bed in die oggend die mooi toneel van lig op die water met eende wat swem geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Die beste in Dullstroom. Die verblyf is in elke opsig uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gerieflik, goed ingerig, sorgvrye en rustige omgewing met uitstekende ligging! Die kamer was goed ingerig, die linne is luuks en die bed het selfs 'n elektriese kombers op. Daar is wel nie eetgerei nie, so as jy jou eie kos warmmaak in die mikrogolf, sal dit help as jy jou eie bring. Die kaggel in die kamer was heerlik en die lug vloei so goed dat mens nie eens 'n trekkie rook in die kamer gehad het nie. Die dam het forel in, maar ons het nie 'n byt gekry of 'n vis gevang nie. Ek vermoed hulle is al te slim met die wat die instansie verkies dat hulle teruggesit word. Die restaurant se kos was lekker, die bestanddele kwaliteit en die diens ook baie goed. Ons sal beslis weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sprokies wêreld. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die kalmte van die dam laat jou onmiddellik ontspan. Daar is selfs 'n paar visarende wat in die verte gesels. Die kaggel in die kamer werk wonders vir koue reënerige aande. En die restaurant op die perseel het vriendelike personeel en geurige kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Eendjies is 'n wenner. Pragtig en aangenaam. Het die omgewing terdeë geniet. Restaurant was fantasties en lekker geslaap. Ons is mal oor voëls, so die voëllewe baie waardeer. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonita P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Wonderful stay. Clean, neat, friendly service, we will definitely be back. We loved our stay at this beautiful place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nandie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Salig en ontspannend. Ons het heerlik ontspan en gerus. Ons eenheid het oor een van die damme uitgekyk en dit was net lekker om sommer van ons kamer af na die eende op die dam te kyk. Pragtige tuine en net 'n lushof vir die oog. Die eenhede is ook loopafstand van al die restaurante en winkeltjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Rustig, stylvol en pragtige omgewing. Baie lekker. Dit is 'n mooi eenheid, maar effens aan die koue kant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heinrich S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Ontspannend en gerieflik. Die verblyf was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

André V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Vinnige wegbreek. Heerlik gebly langs die pragtige dam met eende. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

585 Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcd4382134992a7e4137f30add37dfc200fc8253ad3a96f985c0002f35ae2a08bc34339fcbd99f50b55e8e48f648c680275e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 585 Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.418486 30.109703
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang