+65
Gastehuis in Kathu

Lavender Lane Guest House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Charmaine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Comfortable, neat and clean. We had an overnight stay, it was comfortable and exactly what we needed. The complementary water was most welcome, the unit was clean and what we needed. The breakfast option was most welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chonelle S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Very pleasant. It was a quick one night stay, but I was really happy. The place was clean, tidy and looked even much better in person. The host was super friendly too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Uiters netjies en gerieflik. Ons was baie vriendelik ontvang. Kamers was uiters netjies en gemaklik. Sal beslis weer kom kuier as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2026

Comfortable, pleasant, convenient. No problems at all. Rooms were comfortable and adequate. The desk in the room needed a plug nearby to charge devices, but this could be worked around. Breakfasts were excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corne B
1 nag
4.2
Jan 2026

Lugversorging moet verbeter. Die feit dat daar geen voldoende lugversorging is nie, kan wel verbeter.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paul S
1 nag
4.8
Jul 2025

Rustig. Ja, het lekker gebly, maar die toilet sitplek was los en verkleurde, wat nie lekker was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques R
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

Pragtig en hoogs aanbeveel. Pragtige verblyf in Kathu.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janco D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Aangenaam. Verblyf was aangenaam behalwe vir die voertuig wat op straat moes staan, dus geen parkering binne die perseel beskikbaar nie. Die area lyk wel heel veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tobie G
1 nag Besigheidsreis
4.0
Des 2025

Aangenaam. Kamer nie privaat nie, kan nie blinder oopmaak vir lig in die vertrek nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Des B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2025

Never stay there again. 1. No toilet doors. 2. Sliding door difficult to close. 3. Sliding door can't lock. 4. Cleaners enter room without knocking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Izandri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Nieshout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78b24514b687d14e9f7ab486fef95e8309530bb188770d6e13ef5c188b4c69c7f2913dcf9ac8a02b8f73a3f8dec560330580?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 17 Nieshout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 08:00-17:00 10:00 -27.695316910017 23.052074945369
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang