+34

Leeuwenkrantz Self-catering Cottages

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Sal graag weer by Leeuwenkrantz wil kuier. Ansa is uitstekende hosts. Heerlik gebly. Huis is ruim en gerieflik. Die binne kaggel maak die oopplan heerlik warm. Kwaliteit gehalte linne. Lekker stoep buite met 'n mobiele braai. Dieregeluide, veral die leeus, was lekker om te hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansa
Leeuwenkrantz Self-catering Cottages
Beste Marius Dis 'n riem onder die hart om te hoor dat julle lekker gekuier het en die dieregeluide geniet het. Daar is darem niks beter as die gebrul van leeus om die dag te begin en af te sluit nie. Hoop ons sien julle binnekort weer. Groete Ansa & David

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ansa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Leeuwenkrantz Farm, S508, Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0268fe3dbd733f90ab9d583d798cf3aa6654b7636835b2220a242d8c512d734549106c643e171c62c00f382f3616afd0c5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Leeuwenkrantz Farm S508 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.609275638903 28.047680418641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang