+25

Loodswaai Boshuisie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Raasblaar Road, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R735 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Loodswaai Boshuisie is ideaal vir gaste wat in die stilte van die bosveld wil ontspan. Hierdie selfsorg-grasdakhuis is op 'n 22 hektaar-grootte wild- en skaapplaas in die skadu van die Waterberg. Dit is sowat 22 km van Bela-Bela af op die Thabazimbi-pad.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak in die slaapkamer. Die ruim leefarea het ook 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die dubbeldeur lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n klein plonspoel.

Daar is verskeie staproetes, fietsroetes, wildkykgeleenthede, gesinsvriendelike eetplekke, oorde met warmwaterbronne en gholfbane in die area.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Barend D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig in die bos, privaat en veilige mooi plekkie, sal beslis weer terugkeer. Baie lekker gebly by Loodswaai boshuisie, sal beslis weer terugkom.
Nov 2025
Tanya V
Gesin met tieners
5.0
Peaceful, relaxing and private. Peaceful, relaxing, private bushveld stay. The owners are very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Henriette V
Gesin met tieners
5.0
Absolute recharge vir die siel. Die huis is pragtig en skoon. Die verblyf was ongelooflik. Die huis voldoen aan absoluut alles. Mandie het die heeltyd...
Sien meer
Sep 2025
Susan B
Saam met lewensmaat
5.0
Can't wait to go back! Stunning place. What a beautiful little gem in the bush! Had everything we could have hoped for, including the a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Christiaan S
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Awesome plek. Rustig en net wat jy nodig het om weg te breek van die besige stadslewe. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 24 Raasblaar Road, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Loodswaai Boshuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 735
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 735
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 735
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Raasblaar Road, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7e9159352ce887e9093ceefa1a848d065896dbed70d88d7a0027f2bf5c1a21b8e2dce5f05fce3e5a2311d6dc0e6d24a5151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R735 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 24 Raasblaar Road Droogekloof 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.861288044648 28.098788175708
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang