Mandela Rhodes Place Two Bedroom Superior Apartment

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.7
Veiligheid
4.0
Astrid C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Great. Good day, it was great, safe and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clayton I
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Great! Great! Lovely experience in the Mother City.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy L
1 nag Saam met vriende
2.2
Apr 2025

Sien begenoemde. Addisioneel was daar 'n waterlek wat een van die gaste namens. Die kansellasie een dag voor die verblyf was regtig onstellend vir vier dames wat ver gereis het om aan Two Oceans deel te neem. Ek het Rhodes Place aanhoudend gebel op die dag van inboek en net ’n antwoorddiens gekry. Toe ons daar aankom, het die ontvangsdame van die gebou gesê sy kan ons nie help nie. Ons het vir twee ure rondgebel om die webtuiste of die eienaar se verteenwoordiger in die hande te kry. Na vele oproepe en WhatsApps is ons ingelig dat ons ekstra moet betaal vir parkering, WiFi en ’n breekskadedeposito, en hulle het steeds geweier om verdere inligting te verskaf. Ons kon eers teen 19:30 die aand inboek, wat ’n regtig slegte ervaring was vir vier dames wat van die platteland af reis, en die voertuig was geparkeer op ’n geel streep. Dit was regtig swak diens aan beide kante en ’n onsmaaklike ervaring. Ek is regtig teleurgesteld — in al die jare wat ek die webtuiste gebruik het as gereelde kliënt, het ek nog nooit só iets onsmaaklik ervaar nie. My medereisigers was meer as onsteld, en dit terwyl ons vroeër wou inboek sodat ons kon regmaak en vroeg slaap vir ons marathon die volgende dag.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Mandela Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 090
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 090
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 090
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Burg and Wale Street, Mandela Rhodes Place, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd789674a1bda871b51957ab1234e2d027c4fdacc6d7f9e2fbcdbc36686d9383b20f1c6d482a6c7db2a6a7b5f9921594ff9f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 090 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Corner of Burg and Wale Street Mandela Rhodes Place 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.923868074985 18.419275391541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang