Marina Martinique 1152

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wayne V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Wow - Netjies goed toegeruste huis. Baie netjiese huis. Goed toegerus. Peter het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel en so goed georganiseer. Was ons tweede keer daar en sal vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Marina Martinique 1152
Baie dankie, enige tyd weer welkom.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Marina Martinique 1152
Thanks Natasha, you are welcome anytime again.

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Ontspannend. Ons het die omgewing baie geniet en die weer was perfek om die waterkanaal te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Marina Martinique 1152
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Elizabeth R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Peaceful and lovely. Luxurious house with beautiful views. Absolutely enjoyed staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren R
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Excellent. Excellent. Exceeded our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Marina Martinique 1152
Thanks, welcome anytime.

Wendy W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Pragtige, gerieflike huis met kuierhoekies vir die hele familie. Ons het heerlik gekuier met familie en klein kinders. My klein seun van Ballito het sy verblyf by die lake house vreeslik geniet! So ook ons tiener en volwasse kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Marina Martinique 1152
Baie dankie, enige tyd weer welkom.

Cherie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Ons het heerlik gebly en kan die verblyf met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Heerlike, gerieflike, hoë standaard verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Marina Martinique 1152
Baie dankie, jul is enige tyd weer welkom.

Rassie E
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantastiese verblyf en netjies. Sal dit definitief aanbeveel. Fantastiese verblyf en netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Marina Martinique 1152
Baie dankie, Ellen. Enige tyd weer welkom.

Rosco D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Was an amazing place to make some memories with family. Was amazing from start to finish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Marina Martinique 1152
Thanks, Rosco, you are welcome any time again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 090
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 090
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 090
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1152 Antilles Drive, Marina Martinique 1152, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee6e1befca3973fa8cd32c3951292c8d50e692d92a66aed53124da31c2b3c5cce90f9a2a109e598a8383a9a7ab0b3599a551?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 090 per nag, vir 8 mense 50 5 1 5 1152 Antilles Drive Marina Martinique 1152 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.080183088782 24.913125092923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang