Marina Martinique St Kitts

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Ons sal beslis weer die puik plek besoek en beveel dit met volle vertroue aan! Ons het ons verblyf ongelooflik baie geniet! Dit is 'n stunning plekkie en ons is met baie vriendelikheid ontvang en hanteer deur die paar dae. Alles was uiters skoon, netjies en van topgehalte. Die fyn detail soos die heerlike beskuit en die voorsiening van drinkwater het ons verblyf net meer vergemaklik en die persoonlike boodskappe was baie spesiaal. Ons sal beslis weer die plek besoek en beveel dit met volle vertroue aan! Baie dankie aan die eienaars!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Fantastiese blyplek - netjies en uitstekend ingerig! Heerlike luukse verblyf en die gashere gaan uit hulle pad uit om mens welkom te laat voel - uitstekend gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Handre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1424 Valencia Close, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA773eb6866e5b6eb8883f4fed21aa457ddd5464c60da812edd977eb62c3279b232fe156a927a2025722214ff60e934757cab8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 1424 Valencia Close Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.073046200789 24.916629289233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang