+75

Mount Lake Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Siloe, S921, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mount Lake Cabin is 'n unieke kliphuisie tussen die berge in Harrismith, wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk af is. Dit is ideaal vir natuurentoesiaste wat op soek is na 'n privaat verblyf.

Die kliphuisie beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n leefarea met 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste.

Die oopplan-kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan aktiwiteite, soos voetslaan, visvang, voëlkyk, bergfietsry en swem in die dam geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Char- Ney L
5.0
Die beste! Hemel op aarde! Rustig! Mooi! Was ongelooflik! 10 uit 10.
Nov 2025
Gert S
Saam met lewensmaat
5.0
Kan nie beter kry nie. Het aan alles gedink. Uitstekend. Beste ooit.
Okt 2025
Josias E
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese ligging met baie luukse akkommodasie. Beste verblyf ooit met asemrowende natuurskoon, die mooiste "cabin" ooit en opwindende hengel sommer...
Sien meer
Mrt 2025
Linda P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is 'n lekker verrassing met baie huislike elemente wat 'n mens tuis laat voel! Lekker rustige plek om te rus.
Nov 2024
Vicky T
Gesin met klein kinders
4.8
Awesome. Ons het verskriklik lekker gebly! Die kinders het lekker vis gevang, ons het lekker en baie lekker geslaap. Die diens is uitstekend en ons sa...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plaas Siloe, S921, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Mount Lake Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Siloe, S921, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11a3f114fb0cfe80dbb67fd1828b93bd188ce49e0c9cfccda5a123253c08da85e9fde1d91272bdfb8d1cae6e031dd9e51d1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Plaas Siloe S921 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.254863 29.243915

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang