Nautica 209

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cheryl D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Awesome. Beautifully relaxing. Provided all amenities required for our stay. More than we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Good morning Cheryl, I am glad to hear that you enjoyed your stay. It was a privilege to have had you as guests. Hope to accommodate you in the future again. Keep well. Regards, Anniek

Willie D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Value for money. Really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Goeiemore Willie Ek is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het. Dit was 'n voorreg om jou as 'n gas te huisves. Groete Anniek

Charmeon V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Wonderful. It was nice and enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Goeie môre Charmeon. Ek is baie bly dat julle julle verblyf geniet het. Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon huisves. Alles wat mooi is vir die toekoms. Groete, Anniek

Elize B
Lang verblyf
5.0
Okt 2025

Dit was uitstekend. Dit was aangenaam om daar te bly. Alle geriewe was in die woonstel. Het gevoel soos huis. Sal weer in die toekoms daar wil vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Beste Elize Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Ons sal julle graag in die toekoms weer wil huisves. Beste wense. Anniek

Etienne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Plek vir my skoonmense bespreek. Hulle het lekker gebly. Mooi uitsig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Goeie dag Etienne. Ek vertrou dat dit goed gaan. Baie dankie vir die goeie resensie. Beste groete. Anniek

Herman L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Excellent stay, brilliant vacation location. A beautiful place to stay, with a sea view from the bedroom and living room. The host was superb! Always helpful and accommodating. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Goeie middag Herman Ek is bly dat jou familie hulle verblyf geniet het. Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit. Alles van die beste. Groete Anniek

Johann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal graag weer daar wil bly. Heerlik gebly, alles was skoon en netjies. Vriendelike, hulpvaardige eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Beste Johan, baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit opreg. Ek is baie bly dat julle dit by Nautica 209 geniet het. Hoop om julle weer te huisves. Beste wense.

Amanda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie aangenaam. Skoon en netjies - alles wat nodig is, is in die woonstel - sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Beste Amanda. Ek hoop dit gaan goed. Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is bly om te hoor dat julle baie lekker gebly het. Ons sal julle graag weer as gaste wil ontvang. Alles wat mooi is vir die toekoms. Groete.

Yolande A
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Baie lekker gebly. Sal dit beslis aanbeveel. Baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel. Eenheid het alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Beste Yolande. Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is baie bly om te hoor dat julle dit geniet het om in Nautica 209 tuis te gaan. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon huisves. Hoop om julle in die toekoms weer as gaste te kan hê. Alles van die beste vir die toekoms. Groete Anniek

Mechiel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Die verblyf was baie aangenaam. Die woonstel is goed toegerus, is gerieflik geleë en het 'n mooi see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anniek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Victoria Street, Nautica, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4f8199e3f535194f302fc6609d05c79dad0aad23952ee5e67fa8c154cd8066a36be905087309faacbfdf4cef6ecf78aad4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 35 Victoria Street Nautica 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.121783925993 18.83235223864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang