One Thibault Square 1517
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 St Georges Mall, Cape Town, 7100, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
One Thibault Square 1517 is 'n selfsorgwoonstel op die 15de verdieping van die One Thibault-woonstelgebou in die Kaapse middestad. Die woonstel is naby 'n rits plaaslike besienswaardighede en restaurante geleë.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n TV. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan hulle maaltye by die etenstafel met sitplek vir 2 geniet. Die verblyf het 'n rugsteun-kragopwekker en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die woonstelgebou het 'n swembad, gimnasium en wassery.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 84
Resensies 332
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 6 St Georges Mall, Cape Town, 7100, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 St Georges Mall, Cape Town, 7100, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang