+13
Selfsorg in Witbank

Origin Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Phyl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Warm gasvryheid, pragtig, skoon en netjiese verblyf. Ons het vir twee nagte by Origin Cottage gebly en ons ervaring was uitstekend. Van die oomblik wat ons oppad was, het Paul heeltyd met ons gekommunikeer en seker gemaak alles verloop glad. Die cottage is pragtig, ongelooflik netjies en met soveel sorg en aandag aan detail ingerig. Jy voel onmiddellik welkom en tuis. Alles wat mens nodig het, is daar. Die ekstra bederfies soos die heerlike beskuit, koekies en Nespresso-koffie het ons verblyf nog meer spesiaal gemaak. Paul was ’n uitstekende gasheer. Hy het uit sy pad gegaan om seker te maak ons is gemaklik en gelukkig met alles. Dit is absolute waarde vir geld en ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie lekker. Very neat, cozy cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Paul Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

50 Margaretha Avenue, Seekoiewater, Witbank, 1035, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe534f36a655f25cb3780fa2d7daf3dcc8d58cc1f7831f2236f174983fb47b5376c18fc84a298e994154f169fd7c94def85e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 50 Margaretha Avenue Seekoiewater 1035 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.827103986007 29.254835575394
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang