+7

Oude Highs 1

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 High Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oude Highs 1 is 'n knus en bekoorlike selfsorgvakansiewoonstel, sentraal en gerieflik in Hermanus geleë. Dit bied slaapplek aan 2 gaste wat 'n sentraal geleë ontsnapping soek.

Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof gasstoof, lugbraaier, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, en alle nodige eetgerei en breekware. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV. WiFi-toegang word voorsien.

Die woonstel is stapafstand vanaf winkels, restaurante, ander geriewe en skilderagtige staproetes.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Monique D
Saam met lewensmaat
5.0
Outstanding location for walking around town. My fiancée and I loved our stay here. The flat is small but has all the space and ameniti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Leonie J
Saam met lewensmaat
5.0
Beste akkommodasie ooit! Ligging is fantasties, kon oral heen stap. Met aankoms bederf met broodjie, kouvleis, melk, sjokolade en nog. Skoon, stil en ...
Sien meer
Nov 2025
Patricia H
Saam met lewensmaat
5.0
Was everything we hoped for. Perfect accommodation, spacious and had everything you needed!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Daleen O
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig, skoon en gerieflik. Verblyf was baie lekker. Eenheid was baie netjies en gerieflik, ons is bederf met lekker vars brood en kouevleis met ons a...
Sien meer
Sep 2025
Neaz F
Saam met lewensmaat
4.6
Absolute value for your money! It is a perfect place, as it is in the centre of town, so you can park your car and walk wherever! Didy ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 24 High Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oude Highs 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 High Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89852620bc92555f7de9c372785273180d3b0f30ee281ce7444c1840a8d30acfa50d239cb5a37da247268fb50371146d1abd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 24 High Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.417934178124 19.24364108458
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang