Adara Palmiet Valley Luxurious Boutique Hotel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Thea J
1 nag
5.0
Okt 2025

Pragige blyplek met uitstekende diens en personeel wat werklik omgee. Ek skryf hierdie resensie namens my ouers, vir wie ek op kort kennisgewing ’n nag se verblyf moes soek. My pa moes vir gesondheidsredes Kaap toe kom en het ’n rolstoel nodig gehad. Hulle was albei baie moeg na ’n lang dag, en danksy die webtuiste se filters kon ek ’n rolstoelvriendelike plek op hul roete vinnig bespreek. Adara is ’n pragtige plek, en ek kon hulle ook daar gaan besoek. Die eenheid was netjies en gerieflik, en die besondere wynplaas-atmosfeer met die uitsig op die berge het ons almal rustiger en welkom laat voel. Die personeel het werklik uit hul pad gegaan om my ouers te help en beter na hulle omgesien as wat ek self sou kon. Uit die diepte van my hart, baie dankie; julle het ’n baie moeilike tyd vir ons makliker gemaak met julle vriendelikheid, hulpvaardigheid en pragtige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathleen Sherene G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Absoluut wonderlik. Dit was 'n bederf van ons daar gekom het tot ons vertrek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annarie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome. It was breathtaking. Staff are amazing and definitely play a vital role in making guests feel welcome. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilieze P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beautiful accommodation. Safe and good views. Beautiful accommodation. Very nice breakfast with a fireplace. The views are beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Amazing stay, will recommend to anyone. Amazing stay. Neat, great food, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

An absolute gem! Adara Boutique Hotel delivers an exceptional experience, combining elegance with comfort in every detail. From its stunning furnishings to its thoughtfully curated amenities, every aspect is designed for absolute relaxation. Check-in is seamless and professional, setting the tone for a stay defined by warmth and hospitality. The staff go above and beyond, ensuring guests feel genuinely welcome. A longer stay is a must—this gem is highly recommended for those seeking luxury with a personal touch!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Beautiful stay with exceptional service. We absolutely enjoyed our stay - the staff were so friendly and kind, the rooms were clean, beautiful and comfortable, and the grounds are stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sien gedeelte hierbo. 5-ster! Dankie vir hierdie juweel wat deel uitmaak van julle aanbod. Doen so voort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Attentive and friendly staff. Would recommend staying in Paarl. Had a lovely stay, inclement weather but with the lovely warm fires and electric blankets on the beds we were warm. Excellent food and attention to detail, especially the afternoon teas that are served with homemade apple crumble and cheesecake the next day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Sal beslis weer kom kuier. Ons het heerlik gebly. Die kamers is baie mooi uitgerus en die uitsigte en omgewing pragtig. Die personeel was vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jowine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonstraal Road, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48cb440a60406fb08a3480d52d21565a5faa11873991bb7b2f013842268d44713bdd1f668d2cef8f1491d4a474c303e71334?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Sonstraal Road Klein Drakenstein 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.73201216194 19.019332230091
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang