Polka's Place No 78

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Johann Mechiel N
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Vryheid langs die Benguela Seestroom. Die snoesigste bed in die Namakwaland. 'n Hop, skip en jump dan is oor die Namibia grens waar nuwe avonture op jou wag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dee, jy was ons lig in die donker. Ongelukkig was ons sonder elektrisiteit Vrydag en Saterdag. Dee het vir ons 'n klein gasstofie gekoop en 'n keteltjie geleen sodat ons warm water kon kook. Dankie, ons waardeer jou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen A
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

A pleasant seaside cottage. Very pleasant and clean house, well kitted out. Thanks so much for the washing machine and tumble dryer! Nice chats with the hostess. The view from the stoep is spectacular. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tuligrowth Initiative T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Peaceful and family friendly. A great place for families and anyone seeking a quiet, contemplative atmosphere. The facilities are basic but adequate, and the rooms are spacious and comfortable. Perfect for rest and reflection. I’ll definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan O
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gemaklike plek. Sal vir seker weer daar oornag. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blane H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Best place. Perfect, absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Large old house with a great sea view. Would suit a family visiting the seaside. The venue is a large old house with a great sea view. It has all amenities with the exception of a dedicated braai area. The time that we were there, it was extremely cold and as the house has very large rooms, it was difficult to keep warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

10/10. Vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Ons het heerlik gekuier, die stoep met braaiplek was 'n wenner. Ons het heerlik gekuier. Die stoep met braaiplek was 'n wenner.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rushda V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Everything was great. It was wonderful and the sea was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

D Moyses Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 Beach Road, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3YTVkNDJkLWEyY2QtNDA1OC1hNjhmLTU2MGUwZTY0YWExMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 7 mense 58 5 1 5 78 Beach Road Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -29.252230704211 16.86824754631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang