+28

West Beach Guest Rooms

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Richmond Road, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

West Beach Guest Rooms bied gerieflike selfsorgverblyf in West Beach. Dit is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers.

Verblyf is in 2 gemaklike dubbelslaapkamers beskikbaar, elk met 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met linne en badhanddoeke. Die kamers het ook elkeen 'n kombuisie, slim-TV met DStv-kanale, gratis WiFi en dakwaaiers, en lei na 'n swembad.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike, verhitte swembad en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Die verblyf is naby winkels en restaurante geleë en net 'n entjie se stap vanaf Kaapstad se beroemde sweefski-strand. Dit is ook net 20 km vanaf die V&A Waterfront en middestad-trekpleisters.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bronwyn F
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic, beautiful and so worth every penny. My partner and I enjoyed our stay so much, we will definitely be back. Phillip was kind,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Marc L
5.0
Good stay. Very good, would recommend this place, clean place with a pool and the owner is very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Wayne S
Saam met lewensmaat
5.0
Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker plek om te bly, sal dit hoogs aanbeveel. Lekker swembad om in af te koel.
Des 2024
Arnecia P
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxation at its best. Amazing! We will do it again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Natasja L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Netjies skoon, en vriendelike mense.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 45 Richmond Road, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink West Beach Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Richmond Road, West Beach, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd14b700ab56500ea33d07e36af108c5c010eb0c2d4bcaab231015006e62682a3a322db8a650644371ed0adde025582575450?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 45 Richmond Road West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8090187 18.4740147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang