+32

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Janet T
1 nag
5.0
Mei 2026

Will definitely recommend. A very pleasant stay, nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Whanita
Rozelee Rest
Thank you for your wonderful review! We're so pleased to hear that you had a pleasant stay and found everything nice and clean. Thank you for your recommendation—it means a lot to us. We hope to welcome you back to Rozelee Rest again soon!

Diana M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Accommodating host. Clean, comfortable and spacious. Yes, we did. Accommodating, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Whanita
Rozelee Rest
Thank you for your lovely review! We're delighted to hear that you found the accommodation clean, comfortable, and spacious, and that you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back again soon!

Rene S
1 nag
5.0
Mei 2026

Baie lekker, sal weer gaan. Baie lekker Dankie, meer as wat gewoonlik in a kamer biskikbar is. Baie skoon en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Whanita
Rozelee Rest
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Dit was 'n voorreg om julle te huisves, en ons sien daarna uit om julle weer by Rozelee Rest te verwelkom.

Carina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Die buurt is pragtig en die gastehuis was baie mooi en netjies. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Whanita
Rozelee Rest
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle die mooi omgewing geniet het en dat die gastehuis aan julle verwagtinge voldoen het. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom.

Marius G
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Rustige omgewing en alles in plek. Soos geadverteer. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Whanita
Rozelee Rest
Baie dankie vir die mooi resensie! Ons is bly om te hoor dat julle die rustige omgewing geniet het en dat alles na wens was. Dit was 'n voorreg om julle te huisves en ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom.

Riaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Leke rustig. Bedagsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Clean, spacious and peaceful stay with great WiFi, reliable facilities, and a view. Wonderful, safe, and quiet location. The room was spacious and clean, and the guesthouse is well maintained. It was a pleasure to stay there. Good WiFi, with all the expected facilities—everything clean and in good working order. The ceiling fan worked very well, but the lack of air-conditioning may be a drawback for some. The only minor drawback was slightly limited parking, although it felt secure. Big highlight: the most gorgeous bunny.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Qiniso T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

The best! The stay was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willichia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Enjoyed staying there. Beautiful room, clean, and the host was very helpful to assist when it rained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gemaklik. Rustig. Baie lekker gebly, baie stil en rustige omgewing. Al wat ek sal wou verander het, is dat daar gewerk word aan 'n stoof vir die plekkie binne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Whanita
Rozelee Rest
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle die rustige omgewing geniet het. Dankie ook vir die voorstel rakende die stoof. Twee van ons eenhede beskik wel oor volledige kombuise met stowe. Die spesifieke kamer waarin julle gebly het, is ons meer bekostigbare opsie en is hoofsaaklik ontwerp vir gaste wat kort verblyf verkies en nie noodwendig maaltye wil voorberei nie. Ons waardeer julle terugvoer en sal dit beslis in gedagte hou vir toekomstige verbeterings. Ons hoop om julle weer by Rozelee Rest te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Whanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 1)
Bespreek

36 Augusta Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA081a5255d263e5bc8207272f127ebccde32fa7d8d4715e9d1a48d3f1f7d6a148760786fd51ed4d1c3e2b635aa54258a8946f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 1) 111 5 1 5 36 Augusta Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.487849 30.974547
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang