+28

Sea Spray A410

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Marine Drive, A410 Sea Spray, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 046 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Spray A410 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Bloubergstrand. Dit spog met 'n panoramiese uitsig oor die see en op Tafelberg in die verte en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n naweekwegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Daar is ook 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Daar is ook 'n sitarea en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeur lei na 'n balkon met sitplek en 'n uitsig oor die see. Alle gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike, verhitte swembad waar daar ook braaigeriewe en sonstoele is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 791

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1 Marine Drive, A410 Sea Spray, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Spray A410 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 046
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 046
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 046
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Marine Drive, A410 Sea Spray, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68039acb4d9fd857c2f348a59f8176e5efe7f2e1b2fb7ba735b8701aee9e528d4945b183a136a34040afb604edfc97cb8f0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 046 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 1 Marine Drive A410 Sea Spray 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.823516172079 18.478935977963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang