Seeperdjie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marlene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie netjies, mooiste tuin, alles wat nodig is - en 'n fantastiese gasheer! Dit was een van die lekkerste kuiers ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Friendly host, pleasant stay. Fantastic, friendly host gone out of his way to make it a very pleasant, memorable stay. Will stay here again. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker rustige omgewing. Sal weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Het ons 22ste huweliksherdenking gevier. Was vriendelik ontvang deur Ben.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elton H
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Vir 'n naweek gekom. Baie skoon en netjies. Lekker gebly. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leona E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

We had a pleasant stay, will definitely go back. The host was very friendly. It's a nice, quiet and safe place. We enjoyed our stay and will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jose A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Peaceful and lekker. One of the best places to escape the high city, very grateful to our host, let us feel like family. Can't wait to go again. Love the area, the people, especially our 2 doggies enjoyed their time there and being pet friendly is super valuable for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very nice and a memorable weekend. It was only for a weekend, but nice and quiet, which we enjoyed. The host was friendly; we will come back. He even said we mustn't hurry on Sunday to book out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter Johannes G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Asemrowend. Was 'n baie aangename wegbreek naweek. Ons het dit terdeë geniet. Die eienaar het ons tuis laat voel en was ook baie behulpsaam, veral Saterdag met die rugby wedstryd tussen Suid-Afrika en die Barbarians. Hy het ons ook verwys na 'n aangename restaurant nabygeleë en absoluut waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiré W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Dankie vir jou gasvryheid, ons het ons tydjie verskriklik baie geniet! Amazing! Enjoyable! Peaceful! Ben was very accommodating and warmly welcomed us and our dog. Highly recommend a stay at Seeperdjie. We had a lovely braai when we arrived, our car was safe, and security patrols were done on a regular basis. Jacobsbaai is just picture perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
Seeperdjie
Dankie dat julle vir Seeperdjie gekies het. Kom gerus weer.

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Eerste besoek aan Jacobsbaai. Sal beslis weer terugkom. Baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: no 10, Third Turn, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b8729538ec2e285475f9e0dd55924630620eb43c27850e95446128c461b24943b315fa2638922fda3ea0220d697c05131d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 no 10, Third Turn Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.968575235884 17.890753588361
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang