703 Trendy New York Style Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Leeuwen Street, 703 Sentinel Apartments, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
703 Trendy New York Style Apartment is geleë in 'n 17-verdieping hoë gebou, geleë op die hoek van Leeuwen- en Bree-straat in Kaapstad. Die gebou bied kontemporêre argitektoniese ontwerp met oorgenoeg parkering.
Die oopplan-woonstel bestaan uit 'n kombuis, sitkamer en 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is apart en beskik oor 'n stort en 'n toilet.
Die Sentinel Apartments bied gemaklike luukse akkommodasie met gratis WiFi, 'n swembad, portier en New York Style Living in die hartjie van die Kaapstadse middestad.
Daar is 'n draagbare lugversorgingseenheid wat verhitting en verkoeling bied vir 'n meer gemaklike verblyf gedurende die somer of winter. Hierdie eenheid beskik oor 'n Romeo & Juliet-balkon.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 97
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 27 Leeuwen Street, 703 Sentinel Apartments, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink 703 Trendy New York Style Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Leeuwen Street, 703 Sentinel Apartments, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang