+14

Serenity

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Melkbos Close, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 999 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Serenity is 'n rustige toevlugsoord in Langebaan wat in 'n doodloopstraat langs 'n natuurreservaat geleë is. Dit is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en word nie deur beurtkrag geraak nie. Gaste kan asemrowende, panoramiese uitsigte oor die strandmeer en op die Postberg geniet. Hierdie woonstel bied ook direkte toegang tot die hoogste uitkykpunt in Langebaan. Die area is rustig, het meer as 60 voëlspesies wat in die omgewing woon en is die ideale bestemming vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n klein stoep met 'n braai en gemaklike sitplek. Die tweede slaapkamer op die onderste verdiping het 'n dubbelbed en daar is 'n ingang na die swembadarea. Albei slaapkamers het en suite-badkamers met storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n lieflike stoep met buitesitplek, 'n agtertuin en 'n verhitte swembad. Daar is ook 'n paadjie vanaf die tuin wat na die uitkykpunt op die heuwel lei.

Sharkbay Beach is net 1,5 km ver en die seiljagklub is sowat 3 minute ver. Die middedorp en hoofstrand is 7 minute se ry ver, terwyl Laguna Mall en Club Mykonos net 16 minute vanaf die verblyf is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nuraan R
Saam met lewensmaat
5.0
Serenity, true to its name. If you're looking for a quiet, tranquil getaway, Serenity is the perfect stay! With the beach and nature re...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Adele D
Gesin met tieners
5.0
Pragtig, skoon en netjies. Griekse-eiland-gevoel, rus vir die siel! Serenity se akkommodasie en fasiliteite is absoluut fantasties, perfek geleë met '...
Sien meer
Apr 2025
Kallie V
Saam met lewensmaat
5.0
Die heerlikste verblyf met die pragtigste uitsig. Verskriklik lekker ontspan! Die diens was uitstekend gewees. Plekkies word elke dag netjies skoon ge...
Sien meer
Nov 2024
Miche A
Saam met vriende
4.8
Fabulous weekend so far. Very nice, I would prefer if the bedrooms were close to each other and not so far.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Aneefah F
Saam met lewensmaat
4.8
Serenity was amazing. The stay was amazing. The host was always available for any assistance and questions. The place is clean and main...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 26 Melkbos Close, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serenity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 999
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 999
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 999
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Melkbos Close, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01fc7ee1439543bcf12c5671f86dcdf0d2a5877fa901c02eef662575d92df3e28ea931f9478f6fd6edbe18573e55791ef087?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 999 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 26 Melkbos Close Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.1075584 18.0426963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang