Slakkepas 34

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marleze F
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Heerlike gerief en rustigheid, stapafstand van die see! Dit was so 'n lekker wegbreeknaweek! Pragtig toegerus met als wat 'n mens benodig! Die kol-kol is 'n absoluut wenner! Gaan definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Slakkepas 34
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is so bly om te hoor dat julle die rustige omgewing, die nabyheid aan die see en al die geriewe geniet het. Dit was ’n plesier om julle as gaste te hê, en ons sien baie uit daarna om julle weer te verwelkom vir ’n volgende wegbreek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 98

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R2 140
R 2 140 R 1 712
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 140
R 2 140 R 1 712
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 140
R 2 140 R 1 712
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, 34 Slakkepas, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03849c0eca07dd7f70882df14b66a6453560cda1b79dc9b0e60ac6be242889eac49deacc47bb80192b28d61f3ac341876062?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 140 nouVanaf R1 712 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Main Road 34 Slakkepas 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.694820799892 18.233473896851
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang