+11

Spring Tide Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Oliver Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 142 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Spring Tide Inn is in die hartjie van Seepunt, Kaapstad, geleë en bied gemaklike oornagverblyf, ideaal vir beide vakansie- en sakereisigers.

Die eenheid is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dit is toegerus met linne en handdoeke, 'n haardroër, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV, gratis WiFi en lugversorging.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer en eetkamer, en beperkte parkering van die straat af is beskikbaar op 'n eerste-kom-eerste-dien-basis. Die eiendom is binne maklike bereik van die Seepunt-promenade, sowel as 'n verskeidenheid restaurante en winkels geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Vervoerdienste
Lugversorging

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Shannon C
Saam met vriende
5.0
Efficient system in place for coming and going. Lovely water pressure, excellent. I would have liked another pillow.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Hanja D
Saam met vriende
4.8
'n Naweek wat nie sommer vergeet sal word! Ons het dit as groep vriende vreeslik geniet. Goeie ligging. Vriendelike en behulpsame personeel.
Sep 2025
Shirley L
4.8
More than satisfaction. Very comfortable and well positioned. Had a great stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Marilindy J
4.6
Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Ons was vriendelik verwelkom en dadelik tuisgevoel.
Sep 2025
Gawie S
Saam met lewensmaat
4.6
Beslis die moeite werd. Ja, beslis, maar die muskiete het baie gepla.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 84

Resensies 332

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 8 Oliver Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Gaste dink Spring Tide Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 142
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 142
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 142
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Oliver Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10137d4e17b0982615a598760a60e4ccc90eaddb8da133349c5dc25278e758ec14c6a90d11df5b1c1104168ae567ba4ae14c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 141 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 8 Oliver Road Cape Town 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.9142232 18.3898092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang