Studio Living at The York
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The York Metropole, 1 Buiten Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 355 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio Living at The York is 'n selfsorgwoonstel in die lewendige Kaapstad, ideaal vir enkelreisigers of paartjies.
Die oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n oggendkoffie op die balkon geniet en toegang hê tot die gemeenskaplike gimnasium en wassery. Die woonstel is ideaal geleë binne loopafstand van 'n verskeidenheid restaurante, moderne kafees en boetiekwinkels. Vir diegene wat verder wil verken, is die V&A Waterfront 1.8 km weg en Three Anchor Bay is 3.8 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- The York Metropole, 1 Buiten Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The York Metropole, 1 Buiten Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang