+16

Studio on Coral

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Coral Road, Unit 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio on Coral is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in die gewilde kusgebied van Bloubergstrand en is ideaal vir vakansiegangers aangesien dit 'n kort entjie van 'n blouvlagstrand af geleë is.

Hierdie grondvloerwoonstel bied slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en bestaan uit 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens beskik hierdie eenheid oor 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n privaat patio met 'n tuin. Gaste kan veilig binne die eiendom parkeer of kry veilige parkering in 'n toesluitmotorhuis. Die ligging van hierdie eiendom is 2 strate van die strand af, sowel as 'n kort entjie van waar 'n mens die wonderlikste uitsigte oor Tafelberg en Robbeneiland kan ervaar. Plaaslike winkels en restaurante is ook in die omgewing, sowel as 'n MyCiTi-bushalte.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 68 Coral Road, Unit 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio on Coral het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Coral Road, Unit 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA715386da4da564a66d3502d3da4c67ac259f422d4b7a811bb4eb0483a217c86f469f017aae6802e05145c5f55f8414ba54ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 68 Coral Road Unit 4 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.812742616949 18.472358529633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang