Taj Hotel 305
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Wale Street, Corner of Saint Georges Mall, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R4 075 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Taj Hotel 305 is 'n bekoorlike ateljeewoonstel in die Taj Hotel in Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en beskik oor moderne geriewe met toegang tot wêreldklasgeriewe. Gaste is net 'n paar oomblikke van topbesienswaardighede, kafees en kulturele landmerke af, wat dit 'n perfekte basis maak vir enige verblyf.
Dié ateljee met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n kas, terwyl die badkamer met 'n bad en stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die suite maak oop op 'n oulike balkon met pragtige uitsigte oor die stad. Gaste kan dit geniet om by die hotelrestaurant te eet, by die gimnasium te oefen, in die binnenshuise swembad te swem, of 'n massage by die hotel se Indies-geïnspireerde spa te geniet. Met 'n 24-uur-ontvangs, hysbakke en veilige parkeerplek op die perseel, verseker die Taj Hotel 'n gerieflike en aangename verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 791
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 1 Wale Street, Corner of Saint Georges Mall, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Wale Street, Corner of Saint Georges Mall, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang