The Bushveld Farmhouse

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wilhelmien L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Heerlike familie kuier en speelplek. Heerlik gebly en gekuier. Baie ekstra bederfies en vermaak by die Bushveld Farmhouse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emma
The Bushveld Farmhouse
It was great to host you! Hope to see you again .

Christie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties, gerieflik, vriendelike en effektiewe diens! Ons het die verblyf en die huis en alles daarom vreeslik geniet! Ek sal hierdie plek vir almal wat net bietjie wil ontspan, vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emma
The Bushveld Farmhouse
It was a pleasure to host you, Christie! Hope to see you again! Kind regards, Emma

Olivia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

We had a great time. The house was spotless and beautifully decorated – truly a pleasure to stay in. The s’mores station was such a cute and thoughtful touch, and the outdoor games were great fun. We had a wonderful weekend, and the hospitality was outstanding. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Excellent. Will definitely visit again! Excellent accommodation. The house is fully equipped with everything you may need and all in good condition. The staff are impeccable; they are friendly and helpful. Such great value!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emma
The Bushveld Farmhouse
Many thanks for the review, Louise! Look forward to hosting you again!

Fanie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

4King fantasties! Wat 'n awesome plek! Die beste van die plek was Cherime wat so mooi na ons gekyk het deur al die aktiwiteite deur! Julle sal ons weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emma
The Bushveld Farmhouse
Many thanks for the great review!

Shane S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Exceptional. Fantastic accommodation for the whole family. Peaceful and relaxing environment really helps you recharge. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emma
The Bushveld Farmhouse
That's great to hear, thanks! We hope to see you again at The Farmhouse!

Taryn V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lovely, relaxing and practical. Absolutely perfect for a family with kids. The kids enjoyed watching animals come to the waterhole and loved the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emma
The Bushveld Farmhouse
Many thanks, Taryn! We look forward to hosting you again!

Sandra C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Sal verseker weer daar bespreek. Ons het baie lekker gekuier by The Bushveld Farmhouse. Baie bederf met ekstra's. Emma, Cherime en Rosina, baie dankie aan julle - julle is 'n wenspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emma
The Bushveld Farmhouse
Thanks so much, Sandra, for this review! We look forward to hosting you again!

Kelly M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Brilliantly stunning! What an amazing week we had. The kids wanted for nothing as they are catered for by the farmhouse. We highly recommend the scooter rides and fishing. It was a big highlight. Emma was amazing with all our booking requirements, and Cherime was awesome. Cherime taught the kids to fish, and she is so knowledgeable about the wildlife. The farmhouse is peaceful and miles from anyone else, truly private. We cannot wait to get back. We couldn't recommend the farmhouse enough. You have to stay there to believe it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emma
The Bushveld Farmhouse
Kelly, thank you for such a wonderful review! It was an absolute pleasure to host you and your family. We hope to see you again soon! Emma

Werner P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

"Fantastic". Presies wat ons nodig gehad het om batterye te laai. Ons het iets gesoek weg van mense af en met al die geriewe. Die Farmhouse het presies dit gedoen. Ons sal beslis weer van hulle gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 481
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 481
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 481
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd40942625154b5d4edaa7dae7d30cacaefdaad468c86260982f0fef22cc0684d145077b9c9597ec7f7a3a3dd17cf54b90ff2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 481 per nag (plek vir 7) 10 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -24.816419842154 28.02303314209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang