+81

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Dalene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie oulike verblyf gehad in Graskop. Afgesien van die groot kragonderbreking in Graskop, het ons lekker gebly. Daar is spesiale moeite gedoen om ons verblyf gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nickey O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker oorslaap vir 'n vakansie. Netjies, skoon en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie dankie vir heerlike week en gerieflike verblyf. Ons het baie lekker gebly. Almal was so behulpsaam en vriendelik. Het ons ingelig oor dinge om te doen, winkels, eetplekke, weer. Was so vriendelik en behulpsaam. Alles was baie skoon, netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Hi The Gem, mooi, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi E
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Afrikaner wat haar land ontdek. Perfek vir my trippie. Bekostigbaar, gerieflik naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Twee nagte oorgeslaap terwyl ons die Oos-Transvaal verken het. Baie goeie ligging en veilige parkering. Die kamer was baie gerieflik, skoon en baie ruim. Die boonste twee kamers deel 'n kombuis en eetkamer, asook 'n stoep wat na buite uitloop. Ons kan The Gem beslis aanbeveel. Gina was baie behulpsaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susarah Maryna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

The Gem is baie gerieflik ingerig, met alles wat jy nodig het vir 'n lekker kuier. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinton H
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Friendly, clean and modern. A pleasant experience. Excellent! Clean, well appointed and friendly staff. Atrocious roads and directions a bit vague. Otherwise, a pleasant experience - would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2025

Baie mooi plekkie. Baie mooi plekkie om oor te bly. Hulle kan dalk net dit oorweeg om TV's in die kamers te sit. Ons het reën gehaat in die aande en mistige omstandighede, kon nerens heen ry nie. Niks gehaat om te doen nie, kon ten minste TV kyk as daar was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dawid J
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Goed, dankie. Geen probleem met verblyf nie, maar rigtingaanwysers is egter 'n probleem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marihette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

874/16 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA063719f06db132ca3654c1632ba2d09d09b04bb076a157edc87d3615b21bc2df44c1a3c74fafcfdd0d1aebc2e4843e7f9f67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 874/16 Oorwinning Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.924182639099 30.84283656516
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang