+47

The Grand Daddy Boutique Hotel

Hotel
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 38 Long Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 709 R1 453 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welkom by die Grand Daddy Boutique Hotel, die Moederstad se mees oorspronklike, gerieflike en prettige plek om te bly. Bedags of snags bruis die legendariese, luukse Grand Daddy Boutique Hotel met 'n energie wat tipies van Kaapstad is. Nie net is hierdie trots Suid-Afrikaanse hotel 'n erfenisgebou nie, dit word al meer as 120 jaar as 'n boetiekhotel bedryf.

Sjiek, glad en met 'n kinkel aan die einde, soos Kaapstad self, is die Grand Daddy Boutique Hotel se kamers en suites subtiel, stylvol en glinsterend. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer van travertynmarmer met omgewingsvriendelike geriewe, individuele afstandbeheerde lugversorging, 'n yskassie wat teen 'n bykomende koste aangevul kan word, 'n tee- en koffiestasie op aanvraag, 'n kluis vir jou waardevolle items en gratis hoëspoed-veselinternettoegang.

Die unieke hotel beskik oor die gewilde buitelug Pink Flamingo Rooftop Cinema, 'n topklas-eetplek genaamd die "grand Deli", en 'n Sky Bar op die dak.

Soveel meer as net 'n hotel, is The Grand Daddy 'n plaaslike landmerk. 'n Duidelike fokus op die bevordering van plaaslike ontwerp, uitsonderlike diens en wêreldklas-gasvryheid maak hierdie hotel 'n unieke, onmisbare toevoeging tot Kaapstad se beroemde Long Street.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek
Openbare vervoer naby

Ligging

  • 38 Long Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 709
R 1 709 R 1 453
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 709
R 1 709 R 1 453
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 709
R 1 709 R 1 453
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 38 Long Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b1fc35079440d3fc6d524bd3f42053d74c157ae318c4189f5212264313fdab8346c37d20a75ae9297634f378bb739df5a4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 709 nouVanaf R1 453 per nag, vir 2 mense 38 Long Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.92109 18.42043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang