+24

The Grey Hound

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 140 Grey Street, Lochnerhof, Cape Town, 7146, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Grey Hound is 'n bekoorlike, volledig selfsorg-eenheid in Lochnerhof, wat slaapplek bied vir 4 gaste wat op soek is na 'n gemaklike, rustige toevlugsoord.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.

Matrasse kan vir kinders voorsien word. Daar is 'n aparte ingang vir gaste, wat nie met die eienaar gedeel word nie, sodat gaste kan kom en gaan soos hulle wil. Die swembad word met die eienaars gedeel en is seisoenaal beskikbaar. Die eienaars is pensioenarisse, so die swembad word nie gereeld gebruik nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Michael L
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. It was amazing from the start. You feel welcome the moment you enter the gate. Amelia is very friendly and is alwa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Annelize F
Saam met vriende
5.0
Genot saam! Was vriendelik ontvang, dadelik tuis gevoel, was baie, baie vriendelik en behulpsaam. Die plek was netjies en baie mooi, ons het ons stay ...
Sien meer
Nov 2025
Maria G
Besigheidsreis
5.0
Ons was heeldag uit, maar die plek is 5* en ons het heerlik geslaap. Wonderlike plek, voel soos 'n huis en die gasvrou was baie hulpvaardig en vriende...
Sien meer
Sep 2025
Prof Kobus L
Saam met vriende
5.0
Aangename verblyf. Baie aangename en vriendelike gasvrou wat dit vir gaste so gerieflik moontlik maak. Baie netjiese eenheid met alles wat nodig is.
Aug 2025
Chrismarie K
Gesin met tieners
5.0
Baie goed toegeruste verblyf. Ons het veilig gevoel. Stil area. Sal beslis weer daar gaan bly. Baie vriendelike eienaar.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amelia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 140 Grey Street, Lochnerhof, Cape Town, 7146, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Grey Hound het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 140 Grey Street, Lochnerhof, Cape Town, 7146, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9dd6315ef2b377afe9c056445d3e64556f6af15734938d9a3ca0341daa0a5269069fd18c42a8640da6a53ac39c6eed6146a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 140 Grey Street Lochnerhof 7146 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1012122 18.8207991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang