+31
Gastehuis in Komatipoort

The Stoep Cafe

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jeanine H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie goeie waarde vir geld. Sal weer daar oorslaap. Kamer was skoon en gerieflik. Lekker naby aan die KNP. Lugreëling in die kamer het nie gewerk nie, maar daar is voorsiening gemaak vir 'n draagbare waaier. Die restaurant op die perseel was 'n pluspunt. Google Maps vat jou wel na die agterkant van die straat. 'n Aanwysingsbord vir die parkering sal baie help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Wonderful comfortable stay. Had a really good stay. Rooms were spacious, clean and comfortable. All amenities you can think of are available and an onsite restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henna F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Weg gesteekte juweel. Absolute weg gesteekte juweel. Die kamer is baie netjies en gerieflik en het alles wat ek nodig gehad het vir my oornagverblyf. Die swembad is 'n bonus en die staff is regtig baie behulpsaam en vriendelik. Ek het baie veilig gevoel en my voertuig was ook veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donald S
1 nag
5.0
Sep 2025

Good, affordable accommodation in Komatipoort. The Stoep Cafe was affordable, easy to find, clean and comfortable. I will definitely stay over again. The fact that there is a restaurant on site means no having to cook or look for somewhere to eat after a long journey. The food was really good value for money as well. The only problem, and it is a minor one, was that the taps at the bathroom basin need to be tightened; they move around when trying to open and close the taps.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties, ons sal beslis weer hier oornag in die toekoms! Ons het baie goeie diens en kos gekry, het Mosambiek toe gereis en hier oornag met die gaan en die terugkomslag. Die kamers is baie skoon en netjies met fantastiese geriewe, groot yskas en kombuisie, braaiplek en netjiese badkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik. Gerieflik in die hoofstraat geleë. Netjies, veilig en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Launce M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Great owners. I booked it for our technician. He reported back that it was a great venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Veilige en netjies. Veilige en netjiese kamer, sentraal geleë. Sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Fantasties. Baie lekker, skoon, heerlike kos. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 108

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

74 Rissik Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxZDY5YTkxLWQ5MTMtNDM5MC05YzA5LTRjMmFiNmY0MDkxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 74 Rissik Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.433915391752 31.953413486481
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang