The Waves 1002

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Candice F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties. Ek het my tyd baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
The Waves 1002
Thank you so much for your lovely review! We're delighted to hear that you had such an enjoyable time. It was a pleasure to host you, and we hope to welcome you back again soon for another fantastic stay!

Deon W
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Uiters aangenaam. Fantastiese uitsig! Persoonlik ontvang deur eienaar, dankie Cecilia! Akkommodasie was baie skoon en netjies, alles wat ons benodig het was beskikbaar. The Waves 1002 word beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita B
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Dit was FANTASIES! Dit is so mooi, skoon en netjies. Die uitsig is om van te droom! Sal dit definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
The Waves 1002
Good day Juanita, we are thrilled to hear that your stay was great. We look forward to hearing from you again soon to boom your next getaway.

Mariette M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Pragtige uitsig, waarde vir geld en onvergeetlik! Fantastiese en vriendelike host ooit! Die mooiste uitsig, netjies, baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
The Waves 1002
Good day, We appreciate your great review about your stay. The stunning views and location is the perfect combination to ensure you have a great stay. We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and it is reviews like yours that keep us on the right track. Kind Regards HostAgents

Cornelius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Ideaal geleë op Blouberg en baie maklik om te kry. Die eenheid het twee slaap kamers en twee badkamers en die balkon is regtig 'n bonus bo ander plekke op die strand. Ons het elke aan buite gesit (met vonkelwyn) en al waai die wind, is die balkon so beskut dat dit nie pla nie. Ons het werklik die plekkie geniet. As die vloer bietjie warm is gedurende die somer, sit net die ondervloerse verhitting af. Ek dink dit is 'n bonus vir die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
The Waves 1002
Hi Cornelius, baie dankie vir jou resensie en wonderlike terugvoer. Ons is baie bly julle het die ligging en die windlose balkon geniet. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom. Die HostAgents span

Anton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Baie lekker verblyf. Uitstekende diens. Ons was net 'n paar dae in die Kaap om familie te besoek. Baie lekker gemaklike en skoon verblyf. Jammer daar is nie skoonmaakdienste nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deborah V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2020

Uitsig is fantasties. Kragonderbrekings was 'n probleem. Lekkasies in badkamers. Kragonderbrekings nie webtuiste se skuld nie. Sal net voorstel dat daar dalk lampe of ander toestelle beskikbaar is indien kragonderbrekings weer plaasvind. Plaas net by advertensie op hoeveelste verdieping die woonstel geleë is. Dit sal ook baie help vir wanneer besprekings gedoen word. Net seker maak van lekkasies in badkamers voordat gaste opdaag. Andersins was dit 'n aangename tydjie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Host
The Waves 1002
Hi Deborah, Thank you for your reviewing your stay. We will inform management regarding your feedback for future. Thank you.

Gavin H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2019

Stunning view. Absolutely stunning view and centrally located. Just a pity that it takes ages for deposit to be paid back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
The Waves 1002
Good day Gavin, Thank you very much for your positive feedback regarding The Waves 1002. We do apologise for the delay in refunding your deposit and we look forward to welcoming you back in the near future. Kind Regards. The Waves 1002

Johannes V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2019

Fantastiese uitsig. Sit block-out liner in gordyne, dit raak vroeg lig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques F
Kort verblyf
4.4
Jul 2019

Uitstekende ligging en uitsig. Netjies en goed toegeruste woonstel met skoon uitsig van Tafelberg, see en Robbeneiland. Uitstekende sekuriteit. Gemaklike beddens en goeie waterdruk. Binne loopafstand van eetplekke.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 790

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 545
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 545
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 545
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Waves, Cnr of Coral & Foam Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAada06da5c89177bdc690b889778ee072b5cf8659d73024d2944dab14ec371e792a135ad57a9b70f4a009204e8f2cedacfc4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 545 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 The Waves, Cnr of Coral & Foam Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.817593 18.475286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang