Tulbagh Mountain Manor

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ansuré S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Mooiste, lekkerste, heerlikste wegbreek. Wat 'n heerlike, pragtige, ontspanne wegbreek aandjie was dit nie. Mooiste uitsig! Rustig, kalm, heerlik en goeie/gawe diens! Kom herlaai jou 'batterye' en kom ontspan bietjie by die pragtigste plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlike blyplek in 'n pragtige omgewing. Baie goeie restaurante in Tulbach. Heerlik gebly en die omgewing is asemrowend. Mirna is baie, baie goeie en aangename gasvrou. Sal graag weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Great, wonderful, amazing, awesome. Our stay at the Tulbagh Mountain Manor was wonderful. We were welcomed and made to feel like we were at home, and our breakfast the next morning was delicious. All-round wonderful owner and wonderful staff. Even the doggies were friendly. Fantastic place to stay at. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanelie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Onbeskryflik lekker. Ek dink dis die mooiste plek wat ons nog by was. Ons gasvrou was so oulik. Warm, vriendelik, behulpsaam en professioneel. Ons sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya S
1 nag
5.0
Jun 2025

Mooiste view, lekker kamer, heerlike ontbyt en vriendelikste gasvrou! Pragtige plek, mooiste view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Rustig en baie gasvry. Ons het baie lekker gebly. Het die swembad baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamsin O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Beautiful view. I would happily stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

We enjoyed the stay with beautiful views, a clean room and a great hostess. Awesome friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annatjie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Sal dit aanbeveel. Die gasvrou was baie vriendelik. Die uitsig was verruklik! Die huis het baie meer gebied as wat ons verwag het, maar die dekor en die huis kort 'n oordoon. Die plaasverblyf is net wat ons nodig gehad het en ons sal dit vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mirna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Rondawels, Winterhoek Wes Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46f32962095be971c0526e339f737dbbfd2e7a228e10f54e628b57e783c6c9ec0d1443fb2b843a2a043d444864216200b399?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Die Rondawels Winterhoek Wes Road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.196978 19.141406
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang