+24

Twelve on AJ

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Arie Jonas Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Twelve on AJ is net 2 km vanaf NWU geleë en is ook naby hospitale, skole en sportstadions, sowel as die middedorp. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike en bekostigbare verblyf.

Verblyf word in 3 semi-selfsorgeenhede gebied. Eenheid 1 het slaapplek vir 4 gaste, Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 gaste en Eenheid 3 bied slaapplek aan 2 gaste. Al die eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenhede het 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Elke eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Willem (Wico) J
5.0
Goed, beter, Twelve on AJ. Twelve on AJ was absoluut fantasties! Wendy was ongelooflik vriendelik en gasvry. Sal dit sonder huiwering aan enigiemand a...
Sien meer
Nov 2025
Yolandi S
5.0
Baie mooi tuin en 'n eenvoudige maar mooi plekkie. Als wat jy sal nodig hê, is daar. Dit was 'n baie rustige atmosfeer met baie vriendelike mense.
Nov 2025
Lucia H
5.0
Baie lekker gebly. Eenheid was prakties en netjies. Eienaar was baie behulpsaam. Ek het heerlik gebly.
Okt 2025
Adriaan O
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. My stay at Twelve on AJ was excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Wilma K
5.0
Wanda was dierbaar, dankie vir die gasvryheid. Dit was baie gerieflik, skoon en netjies.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 12 Arie Jonas Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Twelve on AJ het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Arie Jonas Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa732af24d306641eef8a2ed0094d907fe5548237a811aafb2f991c4ba50573014f7fef6033ffce45d122804f9fe67353e644?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 12 Arie Jonas Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.7032331 27.1003461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang