Vineyard Luxury Estate

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Kaylan G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Asemrowend, onvergeetlik. Ons was vir die naweek by Vineyard Luxury Estate, dit was 'n groot plesier. Ons het dit baie geniet en die beste tyd gehad. Die huis is baie groot en die beste gedeelte van alles was die uitsig. Woorde kan nie beskryf hoe mooi dit is nie. En ons wil ook baie dankie sê vir die gasheer, hy was altyd net 'n oproep weg as ons iets benodig het. Ons gaan definitief weer hier kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Nov 2025

Baie mooi plek, maar sekere goed definitief nie reg nie. Ek sal graag met iemand wil gesels. Daar was baie lekker, en ook baie goed nie reg nie. 1. Persoon wat skoonmaak het geslaap op die bank toe ons arriveer. 2. Net een toiletrol per badkamer. 3. Geen plunger. 4. DSTV het nie gewerk nie. 5. Geen vuur braaiplek. Ek voel vir 'n plek wat 8k charge per naweek, moes die boonste in plek wees, en ek soek terugvoering, want ek dink dis onaanvaarbaar.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jani Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 6

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cranefields Waterfront Estate, Overberg District, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA297941bab5d78f9ea0d1535668a5bdc794e7ab22f7c4bf687d5a5635e301a35c4ce3c7de19765e4594d5c88979d0b247c57d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Cranefields Waterfront Estate Overberg District 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.041185899886 19.238474646126
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang