Wa-Da-Van

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Willem K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Asemrowend, uitstekend, fantasties. Die uitsig, oor die see, by Wa-Da-Van is fantasties, baie beter as wat ons ooit kon droom. Die eenheid is baie gerieflik en die agent is uiters vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charline V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Ongelooflike mooi uitsig! Wat 'n ongelooflike onbelemmerde uitsig. Ons het baie lekker gekuier. Baie privaat. Alle geriewe tot ons beskikking. Let net asb. op dat daar heelwat trappe na die huis is wat dit moeilik maak om bagasie en kosvoorraad te dra. Ons sal vir seker weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Wa-Da-Van
Julle is altyd welkom, Charline.

Anne-Mart S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Beste see vakansie! Dis 'n wonderlik ingerigte huis! Met alles wat jy nodig het. Die uitsig oor die see is fantasties. Ons kom beslis weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Wa-Da-Van
Julle is altyd welkom. Ons sien uit om julle weer te huisves.

Thomas V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Excellent, highly recommended. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Wa-Da-Van
You are always welcome. We look forward to seeing you again.

Hestie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ligging is uitstekend en die akkommodasie is baie gerieflik en stylvol. Baie welkom gevoel deur die gasvrou en alles in die huis wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ree-ann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Exquisite! The view says it all. Watching the sea from dawn to dusk, nature at its best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Wa-Da-Van
The view is wonderful. Please visit again soon. You are most welcome.

Werner C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Uitstekende uitsig; baie skoon en netjies; alles wat geadverteer was, is presies hoe dit is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Wa-Da-Van
Julle is altyd welkom by WaDaVan.

Lynnette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie mooi uitsig oor die see. Die woonstel het 'n pragtige uitsig. Die eenheid is ruim, gerieflik en het alles wat jy nodig het. Dis goed geleë. Daar is goeie WiFi en vol DStv.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Wa-Da-Van
Julle is altyd welkom.

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die eenheid is baie naby aan die strand en was maklik bekombaar. Die eenheid was baie netjies en het al die nodige fasiliteite gehad wat ons moontlik kon nodig hê. Alles het gewerk en was maklik bereikbaar. Anna, ons gasvrou, het direk nadat die bespreking bevestig was, per WhatsApp met my in verbinding getree en haar kommunikasie was duidelik en verwelkomend. Sy het ons met ope arms ontvang en ons was dadelik tuis. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Relaxing and quiet. It was very relaxing and a great place to stay. I enjoyed the view and the location was great. I would recommend it to others and would go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Wa-Da-Van
Julle is altyd welkom by ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Gus Meyer Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45df637a31613f1602fa01c915efc1f0e9553da5d5bb718821b35c2f62f42406b30aaf50dad00f20ceed00ddfd5c3f5c090e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 73 Gus Meyer Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.054459443079 22.389707565308
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang