Weltevrede
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 128 Gansie Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Weltevrede is 'n bekoorlike eiendom in Vanderkloof, Noord-Kaap, op dieselfde eiendom as waar die eienaar woon.
Verblyf word aangebied in 2 eenhede, die woonstel en die rondawel. Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste in 'n bekoorlike oopplan-ateljee wat die slaap- en leefareas kombineer. Die slaapkamerarea beskik oor 'n dubbelbed, bedkassies met lampe en 'n spieëltafel met 'n spieël. Die badkamer bied 'n stort, 'n klein bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die leefarea sluit 'n dubbelbank, 2 gemaklike stoele, koffietafels, 'n vertoonkas met 'n TV en 2 hout-voutafels vir eetkamer in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, breekware, eetgerei en 'n ketel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die lugverkoelde rondawel is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe in die kamer sluit 'n yskas, basiese eetgerei, breekware en 'n ketel in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n buitesitarea, 'n buitebraai en parkering op die eiendom geniet. Die tuin is privaat en die eiendom is binne loopafstand van die dam en bootklub. Dit is volledig omhein met veilige hekke.
Ligging
- 128 Gansie Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 128 Gansie Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang